6 replies on “LDWR // EP09 – ‘n Gesprek oor die Hemel”
Ek bewonder julle denkwyse! Dis amazing.
Lekker gesprek Danie en Albert! Bring so bietjie hemel aarde toe!
Interesting stuf
DOEN DIT WEER!!
Baie indrukwekkend. Ek gaan ‘n rukkie lank kou die.
MAAR…
Ek kan nie wag om eendag ‘n transvestite lig te sien nie
Ek was nog nooit bang om dood te gaan nie, sien baie uit om Hemel toe te gaan. Vir my is daar die idee dat die oomblik dat jy doodgaan, alles sal sin maak in’ n flash… Jou lewe, die mense daar in & al jou vrae beantwoord sal word in ‘n flits oomblik… Wat ‘n amazing gedagte dat ons nie meer in ‘n lyf vasgevang gaan wees nie…