Categories
Gedigte

Nog great werk deur Marisa de Kock

Ek sal jou sonskyn wees
As jy koud kry
Hier by my.
Ek sal jou skadu wees
Verhelder.
Ek sal jou warm hou
Hier by my.
Al is dit winter.
Al is dit nag.
Ek is jou vlam.
Ek is jou vuur.
Ek sal jou son bly.
As jy koud kry
Kom bly by my.

—Marisa de Kock 

(Jy kan meer van haar werk sien op Instagram by @marisadekock @dagdromer5.)

Leave a Reply