Categories
Kos Resepte

SHAKSHUKA

HERFS IN ‘N POT

As jy nie glo in superpowers nie sal hierdie resep jou verkeerd bewys, want hierdie myne. Die winter is op ons en die dae kan lank voel tydens hierdie wêreldepidemie… My oplossing? Shakshuka. Ja, ek weet dit klink soos ‘n towerwoord –  dit is.

Ek het hierdie ‘n paar aande gelede gemaak vir my twee vriende. Hulle was koud, honger en verveeld – na die tyd was hulle van binne af warm, gelukkig en reg om die wêreld te oorwin. Die wonder van hierdie resep is dat geen twee shakshukas dieselfde is nie. Jy gooi in watokal jy in jou yskas het, al die bestandele is goedkoop en basic, maar dit bly sielskos.

Sluit aan om die resep te lees.

Leave a Reply