Categories Musiek Swart Vere Post author By chris Post date April 24, 2020 18 Comments on Swart Vere Sluit aan om Simonstad te luister. Sluit Aan ← “Double Mouth, naby Morgansbaai” – Danie Reënwolf → Butter Chicken 18 replies on “Swart Vere” Kuns Die gee my vandag bietjie peace Dit gee my nuwe moed in hierdie aaklige tyd. ❤️🙌🏻 Brilliant!! love it🙌 moet kliphard geluister word deur headphones💪 My hart het nie mooi geken voor spoegwolf bestaan het nie. Mooi mense bleksim !!* ❤ Mag ek hierop vasdans met my geliefde eendag. 🤞🏼🤞🏼 Besonders mooi !! Soos alles anders…. Hierdie is insane talent. Dankie julle. Dit is kuns! Oh man, het julle al óóit kak verbeterlike musiek gemaak!? Wat ‘n stunning song! Nog n spoegwolf classic ! fokkeenn love die tunes 🤘🏼 Feels… ‘n Ding van skoonheid! Hierdie is als…. Woowww… Trouliedjie??? 🥰🥰🥰 Kan ons asb hierdie song by ons troue laat speel??? Mal hieroor, Albert. Wag tot ons die volle weergawe met regte dromme en Sunset se sound gemaak het :] Leave a Reply Cancel replyYou must be logged in to post a comment.
18 replies on “Swart Vere”
Kuns
Die gee my vandag bietjie peace
Dit gee my nuwe moed in hierdie aaklige tyd. ❤️🙌🏻
Brilliant!!
love it🙌
moet kliphard geluister word deur headphones💪
My hart het nie mooi geken voor spoegwolf bestaan het nie.
Mooi mense bleksim !!* ❤
Mag ek hierop vasdans met my geliefde eendag. 🤞🏼🤞🏼
Besonders mooi !! Soos alles anders….
Hierdie is insane talent. Dankie julle.
Dit is kuns!
Oh man, het julle al óóit kak verbeterlike musiek gemaak!?
Wat ‘n stunning song!
Nog n spoegwolf classic !
fokkeenn love die tunes 🤘🏼
Feels…
‘n Ding van skoonheid!
Hierdie is als…. Woowww… Trouliedjie???
🥰🥰🥰
Kan ons asb hierdie song by ons troue laat speel???
Mal hieroor, Albert.
Wag tot ons die volle weergawe met regte dromme en Sunset se sound gemaak het :]