Categories
Musiek

Vuur

Ons lied vir Paasfees. Ons het direk na Ramaphosa se speech deur die nag hierdie song emaak.

Lirieke:

gee ons weer moed
dat ons kan verduur
gee ons weer krag
dat ons hier en nou
kan glo in mekaar
en bou


ek vir ons, ons vir jou


Heer hou my rug
dat ek regop kan staan
laat klop my hart dat ek hier en nou kan glo in die lig
en bou


ek vir ons, ons vir jou

Sluit aan om Vuur te luister.

12 replies on “Vuur”

Leave a Reply