Hier is die eerste episode van Wolfspoeg, ‘n splinternuwe geselspodcast uit die Spoegwolf-studio. Hierdie week praat ons met meestersaksofoonspeler en beautiful human, Hiram Koopman, oor die groot rol wat ’n liefde vir musiek deurlopend in sy lewe speel. Hou hierdie feeds dop vir vars episodes waar ons gaste en goeie vriende inkry om ’n bietjie deur die malligheid te sny.
P.S Jammer dat ons so baie gevloek het, mamma.
Sluit aan om die podcast te luister.
3 replies on “Wolfspoeg Ep01: Hiram Koopman”
Love love love it
Baie dankie, Elizabeth! Ons het nog episodes in die bank wat ook binnekort sal uitkom!
Ek is n grooot Hiram fan… Hy het eenkeer saam met Elvis Blue ‘n akoestiese show gedoen en dit was fantasties… Ek is ook ‘n 80’s baba & die sax was die hero in so baie songs.. Dis ‘n insrument met soveel emosie… Love dié interview!