Categories
Podcasts WolfSpoeg

Wolfspoeg Ep02: Frans Malherbe

Welkom terug by Wolfspoeg, ‘n splinternuwe geselspodcast uit die Spoegwolf-studio. Hierdie week praat ons met ons vriend, buurman en professionele rugbyspeler, Frans Malherbe, oor ons skooldae, die toerlewe en die beste padkos op die langpad deur Afrika. Hou hierdie feeds dop vir vars episodes waar ons gaste en goeie vriende inkry om ’n bietjie deur die malligheid te sny.

Sluit aan om die podcast te luister.

One reply on “Wolfspoeg Ep02: Frans Malherbe”

Leave a Reply