Categories
Gedigte

“Wolwedans in die skemer” – Mijaune Smith

rus en vrede oorheers die vlaktes
veilig en vry is die duiwe wat hang aan die kloktoring om my gewrig
die storm breek swaar en rus in die binnenste van jou lag
mutually exclusive is ons liefde en haat
sit my kop op jou bors
dit brand, jou hart bons
jy is bibberende lawaai
ingevleg en warmer in jou

los my weer en weer
dalk stop ons tyd en probeer nog n keer

Leave a Reply